Wees ekstra gemaklik in hierdie fluweel sagte snit perfek vir daai koue winter dae. Hemp en broek gemaak van geborselde katoen/lycra
Hoekom aantrek as jy in hierdie super gemaklike snit van die huis af kan werk. Die hemp is gemaak van ‘n viscose/lycra mengsel en die broek van geborselde katoen/lycra
Ontspan in hierdie snit met jou eerste beker koffie. Die hemp is gemaak van die sagste viscose/lycra mengsel en die broek van katoen/lycra.
Dis die beste Jamies ooit!! So sag en gemaklik om in te slaap. Ek gaan verseker nog koop.
I have been blessed with a set of Jamies. The fabric does not only have the most beautiful prints but is extremely comfortable.
Jamies is die sagste, mees gemaklikste slaapklere wat ek nog ooit in geslaap het! Die kwaliteit is ooglopend in die afwerking en die snoesige snit.
No products in the cart.
Continue Shopping
Username or email address *
Password *
Remember me Lost your password?
Log in